Liz Truss dien bedanking in by koning Charles

Liz Truss is tans by Buckingham-paleis in Londen haar bedanking as premier van die Verenigde Koninkryk aan koning Charles te gee. Sy het oomblikke gelede haar laaste toespraak buite Downingstraat 10 gegee.