Liverpool klop Fulham in halfeindstryd van Carabao-beker

Liverpool het teruggeveg en Fulham in hul halfeindstryd om die Carabao-beker op Anfield twee-een geklop nadat hulle een-nul agter was. Willian het Fulham laat voorloop, maar die Reds het in die tweede helfte verbeter en Curtis Jones en Cody Gakpo het binne drie minute doele aangegeken. Die bestuurder van Liverpool, Jürgen Klopp, sê hy is tevrede met sy span se vertoning: