Daar’s geen oorlog teen Palestyne nie, maar teen Hamas – Bibi

srael se eerste minister Benjamin Netanyahu sê sy land baklei teen Hamas-terroriste, nie die Palestynse bevolking nie. Hy voeg by hulle doen dit in totale ooreenstemming met die internasionale reg. Die Internasionale Geregshof hoor vandag Suid-Afrika se saak aan waarin beweer word Israel pleeg volksmoord in sy oorlog in Gaza. Netanyahu sê Israel het geen bedoeling om Gaza permanent te beset of sy burgerlike bevolking te ontwortel nie:Daar’s geen oorlog teen Palestyne nie, maar teen Hamas – Bibi