Lisa Johnson sê koebaai, en dankie

Dit is vandag die laaste dag vir die Amerikaanse ambassadeur Lisa Johnson. Sy sal later vandag die land verlaat en Jessica Long, die huidige Chargé d’Affaires sal waarneem. Johnson het Namibië so gegroet.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *