Limpopo-gesondheidsdiens ontken hy het meisie laat sterf
Die Departement van Gesondheid in Limpopo ontken die DA se bewerings dat die provinsie se nooddiens ʼn bewustelose 12-jarige meisie by die Mugodeni Grace-gesondheidsentrum gelaat het en dat sy later dood is. Die DA in die provinsie vra ʼn volledige ondersoek na die voorval. Die departement se woordvoerder, Neil Shikwambana, sê die meisie was reeds dood toe nooddiens-personeel op die toneel aangekom het: