Limkokwing maak sy dienste bekend

Die plaaslike Limkokwing-universiteit van Kreatiewe Tegnologie sal sy aanbiedings bekendstel aan die Namibiese publiek met besoeke aan verskeie streke in die land. Nthethe Nseula, die universiteit se bemarkingsbestuurder het die besonderhede met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.