Limkokwing is nie plaaslik geakkrediteer nie

Die nou-omstrede Limkokwing-universiteit van Maleisië is steeds nie deur die Namibiese Kwalifikasie-owerheid geakkrediteer nie. Die universiteit is in die nuus na die leier van die Affirmative Repositioning-beweging Job Amupanda beweer het die hoër onderwysminister Itah Kandjii-Murangi het ‘n 12-jaar kontrak met die instansie geteken en dat sy voordeel daaruit trek. Die ministerie het vroeër gesê die kontrak is nooit gefinaliseer nie en is reeds ‘n geruime tyd laat vaar. Die owerheid se hoof uitvoerende beampte Frans Gertze …


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *