Ligte sal aanbly tydens Cyril se staatsrede môre

Die Suid-Afrikaanse parlement het bevestig hulle was in gesprek met Eskom om te verseker daar is geen beurtkrag-onderbrekings wanneer President Cyril Ramaphosa môre die staatsrede in die Kaapstadse stadsaal lewer nie. Die parlementêre sekretaris, Xolile George, sê hulle wil verseker daar is geen probleme nie: