LGBTQ+-gemeenskap vergader op Swakopmund

Die LGBTQ+-beweging sal ‘n konferensie hou om hul beleid oor inklusiwiteit te bespreek en hoe dit in die nasionale raamwerk en strategie ingesluit moet word. Die byeenkoms sal volgende naweek op Swakopmund plaasvind. Dit word georganiseer deur die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram. Aktivis Linda Baumann gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor waarmee die LGBTQ+-gemeenskap besig is.