LGBT-leerders kry beleid in buurland

Die Suid-Afrikaanse Departement van Basiese Onderwys sê hy werk aan nuwe riglyne vir die LGBT-gemeenskap in skole. Die departement se woordvoerder, Likho Bottoman, sê die nuwe riglyne sal skole help om geslags- en seksuele uiteenlopendheid meer doeltreffend te kan hanteer. Hy sê die departement het ‘n skending van menseregte opgemerk by leerders wat as deel van die gemeenskap identifiseer. Bottoman sê hulle het gevind die kwessie lê hoofsaaklik by beleid en wetgewing: