Lesufi ontken geheime vergadering oor tenders

Gauteng se LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, verwerp berigte dat hy ‘n sogenaamde geheime vergadering gereël het om departementele tenders te bespreek. Die LUR se woordvoerder, Steve Mabona, sê Lesufi het in Mei verlede jaar ‘n gemeenskapsvergadering toegespreek nadat ‘n skool in Soshanguve se krag vir maande af was. Plaaslike kontrakteurs het die herstelwerk gestaak en geëis dat hulle aangestel word vir die werk by die skool. Mabona sê Lesufi het tydens die vergadering verduidelik hoe regeringskontrakte gewoonlik geadverteer en toegeken word Steve Mabona Maandag een


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *