Lesufi hoop ook tolhekke word geskrap

Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê hy sien uit na vandag se middeltermyn-begrotingsrede en hoop die e-tol-stelsel sal uiteindelik verwyder word. Hy sê die provinsiale regering het ‘n voorstel aan die minister van finansies, Enoch Godongwana, gedoen oor die pad vorentoe. Lesufi sê die kwessies rondom die e-tol-stelsel moet so gou moontlik opgelos word: