Lesotho-burgers in SA wil hê die land moet ‘n 10de provinsie van SA word

Burgers van Lesotho wat in Noordwes woon vra Suid-Afrika en Lesotho moet die grens tussen die twee lande laat vaar. Die groep wil hê Lesotho moet Suid-Afrika se tiende provinsie word. Hulle het Lesotho se konsul, Leranyane Thamae, na ʼn vergadering genooi om hulle gevoelens te lug: