Leonard-uraan: boere is nie teen mynbou nie

Daar is volgende week op 28 September ‘n vergadering by die Leonardville Boereveringingsaal met die Environmental Compliance Consultancy oor die beplande uraanprospektering deur Headspring Investments, ‘n plaaslike maatskappy van Uranium One wat deel vorm van die Russiese staatsbeheerde energie reus Rosatom. Die boere in die gebied het kommer oor moontlike besoedeling van waterbronne. Tania Dahl die skakelbeampte van die Namibiese Landbou Unie sê die boere is nie teen mynbou nie…