Lening sal TransNamib se dienslewering verbeter

TransNamib se lening van 2,6 miljard Namibiese dollar, wat hy van die Namibiese en Suider-Afrikaanse ontwikkelingsbanke bekom het, sal aangewend word om die maatskappy se dienste te verbeter. Abigail Raubenheimer, woordvoerder by TransNamib het die besonderhede.