Leier van Arbeidersparty reageer op Truss as nuwe premier

Reaksie word ontvang ná die aankondiging van die voormalige minister van buitelandse sake onder Boris Johnson, Liz Truss, as die nuwe eerste minister van die Verenigde Koninkryk, wat met 81 326 stemme gewen het gevolg, deur Rishi Sunak met 60 399 stemme. Sir Keir Starmer, leier van die Arbeidersparty, sê Truss is uit voeling met die werklikheid.