Leerders met gestremdhede kry bystand

Die Rob Jeugstigting sal vandag toiletware en kospakkies aan leerders met gestremdhede in die Kavango Wes-streek oorhandig. Die oorhandiging vind om tien-uur by die Leevi Hakusembe Sekondêre Skool. Die stigting is in 2019 op die been gebring om sosiale en ekonomiese uitdagings aan te spreek wat die jeug in die land in die gesig staar. Die organisasie werk saam met die onderwysministerie. Stigter Robert Maseka, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat …