Leerders in Mpumalanga nie sku om ingeënt te word

Mpumalanga se LUR vir onderwys, Bonakele Majuba, sê dit is bemoedigend dat soveel leerders bereid is om ingeënt te word en hulself en diegene om hulle só teen Covid-19 te beskerm. Hy sê leerders van 18 jaar en ouer daag vrywilliglik op om ingeënt te word by skole waar inentings gedoen word. Majuba doen ‘n beroep op leerders wat nog twyfel om te besef dat die inentingsprogramme in hulle beste belang is: