Leerders hervat vandag akademiese jaarAugust 4, 2021
Ná ‘n lang wintervakansie keer leerders vandag terug skool toe om die res van die skooljaar te voltooi. Ester Shakela, die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso, se adjunk-woordvoerder, verwelkom alle leerders terug skole toe. Shakela praat met Kosmos 94.1 Nuus.