Landbou: produsente sal moet gesels meen kenner

Lewendehawe op die hoef was die grootste landbou uitvoerproduk met ‘n waarde van 266,1 miljoen Namibiese dollar, maar verteenwoordig steeds ‘n inkrimping van byna 28 persent op ‘n jaargrondslag. Intussen het Meatco verliese van miljoene aangeteken. Laer pryse word in Namibië aan produsente betaal as wat hulle in Suid-Afrika ontvang. Die bekende landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher, het sy mening so aan Kosmos 94.1 Nuus so verwoord.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *