Lalela van SA neem Mej. Supranasionaal oor by Chanique

Lalela Mswane van Suid-Afrika is die 13de Mej. Supranasionaal. Sy is Vrydagaand deur Chanique Rabe van Namibië gekroon. Die sooisput geleentheid is by die Strzelecki Park-amfiteater in Nowy Sącz, Pole, gehou. Julia Kitwe van Namibië het die top-24 gehaal. Mnr. Supranasionaal waarin Kosmos 94.1 se eie Jean-Louis Knouwds Namibië verteenwoordig, word vanaand gehou.