Laer belasting op pad

Belasting sal steeds aangepas word. Ipumbu Shiimi, die finansminister, sê in sy middeltermyn begroting, dat belasting op maatskappye wat nie in die mynwese is nie effe sal daal, en ook die drempel vir individuele belastingbetalers.

En hy sê meer as 600 miljoen Namibiese dollar is begroot vir droogteverligting.