Laaste week vir appelbestellings vir kanker

Dit is die laaste week vir bestellings vir die jaarlikse Bank Windhoek Kanker Appelprojek. Die projek befonds die programme van die Kankervereniging van Namibië in 2023 en is dis broodnodig. Appelbestellings kan voor of op 31 Oktober by Bank Windhoek-takke landwyd gemaak word. Die vereniging se hoof uitvoerende beampte, Rolf Hansen, het meer.