KZN-vloede veroorsaak R1 triljoen se skade

KwaZulu-Natal se premier, Sihle Zikalala, sê die herstel van infrastruktuur ná die dodelike oorstromings gaan byna ‘n triljoen Suid-Afrikaanse rand beloop. Hy sê 17 438 huishoudings is deur die oorstromings geraak en 6 278 mense is tans dakloos. Zikalala sê vervoerverwante koste beloop meer as 6 miljard6rand en herstelwerk aan onderwysstrukture meer as 442 miljoen rand: