KZN-vloede, Covid, oorlog – alles dra by tot voertuigtekorte

Die verwoestende vloede in KwaZulu-Natal het daartoe gelei dat Toyota Suid-Afrika sy bedrywighede by sy Prospecton-aanleg suid van Durban gesluit het. Voertuighandelaars vir die meeste voertuighandelsmerke het reeds voorraadkwessies ondervind as gevolg van die wêreldwye tekort weens ‘n brand by ‘n groot verskaffer verlede jaar, asook wêreldwye voorsieningsketting-onderbrekings wat veroorsaak is deur Covid-inperkings. Ander handelaars ervaar dieselfde probleem. Chris Hart, ‘n Suid-Afrikaanse ekonoom …