KZN: Herstel paaie eerste, beskerm voorsieningskettings

AgriSA sê die regering moet voorkeur gee aan die herstel van paaie en toegang tot ‘n werkende hawe in KwaZulu-Natal om onderbrekings in voorsieningskettings te verhoed. Die oorstromings in die provinsie het meer as 400 lewens geëis. AgriSA se woordvoerder, Andrea Campher, sê indien daar enige onnodige vertragings is, sal dit ‘n rimpeleffek hê wat kan lei tot werksverliese en moontlike tekorte aan landbouprodukte: