Kyk mooi na kinders in die koue

Nes in Namibië, is koue weer baie gevaarlik vir kwesbare kinders in Suid-Afrika. Die provinsiale polisiekommissaris van Mpumalanga, Daphney Manamela, het die publiek gewaarsku om gedurende die winter voorsorg te tref om lewensverlies te voorkom. Sy sê in die winter kom sterftes weens ongelukke met vuur en ander oorsake dikwels voor en ongelukkig is die meeste van die slagoffers kinders. Die woordvoerder van die polisie, Selvy Mohlala, sê dalende temperature dwing mense om op verskillende maniere te probeer warm bly: