Hamutenya gesels oor Namdia-hoogtepunte

Kennedy Hamutenya, die eerste hoof uitvoerende beampte van Namdia, se laaste dag op kantoor is môre. Hy is vir ‘n periode van vyf jaar aangestel en het aangedui hy sal nie sy kontrak verleng nie. Hamutenya het groot sukses by Namdia behaal. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die hoogtepunte.

En wat is volgende vir hom?