Kwagga is opgewonde vir Lions-reeks

Springbok-ondersteuners berei hulle voor vir die Castle Lions-reeks wat vanaf 3 Julie tot 7 Augustus in Suid-Afrika gehou word. Daar is groot opgewondenheid vir die toer van die Britse en Ierse Leeus veral na verlede jaar se inperkings. Kwagga Smith, die Springbok-flank sê hy is baie opgewonde…