Kus se toerisme, sake herstel goed

Toerisme tel oral op en so ook in Namibië. Terwyl daar baie klein groepe is wat die land besoek, begin die busse met groot groepe terugkeer. Dit is veral goeie nuus vir die Erongo-streek wat nie net staatmaak op toerisme nie, maar wat ook die langste ingeperk was. Die bekende sakeman aan die kus, Anton von Wietersheim sê dinge lyk baie goed.