Kus maak reg vir KersfeesOctober 27, 2021

Die vakansieseisoen is om die draai wanneer Namibiërs en buitelandse toeriste die kusgebiede gaan besoek. Verlede jaar was Namibië onder Covid-inperkings maar vanjaar is die situasie beter sonder die aandklokreël. Neville Andre, die goewerneur van die Erongo-streek wat die langste ingeperk was verlede jaar en talle werksverliese gehad het, sê hulle berei goed voor vir besoekers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *