Kunene se boere word voorberei vir klimaatsverandering

Die Omgewingsbeleggingsfonds implementeer op die oomblik sy bestuursprojek vir kleinskaalse boere in die Kunene-streek. Die boere word bygestaan om beter weidingbestuurspraktyke te gebruik en sodoende, ook meer voorbereid te wees vir die impak van langer droogtes en moontlike vloede, as gevolg van klimaatsverandering. Lot Ndamanomhata, die fonds se woordvoerder…