Kunene Olifant-uitstappie begin môre, sluit Sondag af

Die gewilde Kunene Olifant-uitstappie begin môre en kom Sondag tot ‘n einde. Deelnemers sal 150 kilometer aflê in bewaringsgebiede om bewustheid te skep vir uitdagings in die bewaring van Namibië se woestyn-olifante. Tosco, ‘n bewaringsorganisasie wat toerisme ondersteun, reël die geleentheid wat ook as ‘n fondsinsameling dien. Die organisasie se kommunikasie beampte Josephine Kamelo het meer…