Kubaanse dokters in Gauteng geloof

Die Gautengse Departement van Gesondheid het die Kubaanse dokters geprys vir die werk wat hulle doen in die stryd teen Covid-19. Die dokters is ontplooi as deel van pogings om die verspreiding van infeksies in die land te beperk. Die provinsie was verantwoordelik vir 28 van die lede van die Kubaanse mediese brigade wat na Suid-Afrika gebring is. Woordvoerder, Kwara Kekana, het die Kubaanse span namens die departement bedank: