Kry so jou gemmer en suurlemoen in

Met ‘n ongekende derde vlaag van Covid-infeksies in die land is dit nou meer as ooit belangrik om immuniteit op te bou. Een van die metodes wat voorgehou word is die gebruik van suurlemoen en gemmer op ‘n gereelde basis. Maar hoeveel gemmer en suurlemoen kan jy in jou disse gebruik… Sanet Prinsloo, die bekende Namibiese sjef sê daar is ‘n makliker manier is dit…