Kruger se paaie, kampe ontoeganklik
Verskeie kampe in die Krugerwildtuin is steeds ontoeganglik weens swaar reën in Mpumalanga. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het oranje vlak vyf- en geel vlak twee-waarskuwings in dele van die provinsie uitgereik. SANParke se woordvoerder, Ike Phaahla, waarsku teen die gebruik van grondpaaie en sê laagwaterbrûe moet nie oorgesteek word nie. Hy doen ‘n beroep op besoekers om nie kanse te waag nie en met kampbestuur te gesels voordat hulle reis: