Kritiek teen Geingob uit sy eie geledere

Swapo Party se President Hage Geingob was nie beïndruk met die gebrek aan passie by sentrale komitee-lede tydens die naweek se vergadering. Hy was veral ontsteld oor die manier hoe sentrale komiteelede Swapo-liedere gesing is. Die Swapo veteraan politikus en voormalige parlementslid, Pendukeni Iivula-Ithana, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die singery in Swapo het altyd spontaan gekom en dit was nie vereis nie.