Krieket: SA20 kan plaaslike helde skep

Krieket: Eoin Morgan het ʼn beduidende rol gespeel in Engeland se witbal-sukses en was in 2019 die eerste Engelse kaptein wat die Wêreldbeker kon wen. Hoewel die 36-jarige vroeër vanjaar uit die internasionale spel getree het, het hy die grondslag gelê vir Jos Buttler se span wat die T20-Wêreldbeker in Australië kon inpalm. Morgan en Buttler, asook hulle landgenoot Jason Roy, sal volgende maand by die Paarl Royals herenig vir die eerste SA20. Morgan is daarvan oortuig die reeks sal nuwe plaaslike helde ontwikkel.

https://iframe.iono.fm/e/1263059