Krieket: Nasionale Skoleweek skop af

Nasionale Skoleweek het vandag geopen met die doel om toekomstige krieketsterre van die land te ontwikkel. Krieket Namibië het die spelers gelukgewens wat gekies is om in die Krieket Namibië onder-15 Nasionale Skoleweek te speel. Krieket Namibië se uitvoerende hoof, Johan Muller praat met Kosmos 94.1 Nuus…