Krieket Namibië besoek president Geingob Donderdag by staatshuis

Die President van Krieket Namibië Rudy van Vuuren, het meer besonderhede aan
Kosmos 94.1 Nuus verskaf oor hulle hoflikheidsbesoek môre-oggend aan president
Hage Geingob by staatshuis.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *