Krieket-krisis afgeweer

‘n Dreigende krisis by Krieket SA is afgeweer met ‘n ooreenkoms tussen die lederaad en die tussentydse raad oor alle uitstaande kwessies. Dit volg nadat vyf van die veertien provinsiale presidente op die lederaad wat bestuursveranderings teengestaan het, ingestem het om wysigings aan die memorandum van inkorporasie te aanvaar. Die minister van Sport, Nathi Mthethwa, het krieket Vrydag amptelik van sy nasionale erkenning en gesag gestroop. Die lederaad sê hulle he