Kragstuwing: Santam Namibië pas dekking aan

Santam Namibië het bekend gemaak dat onderhewig aan die kragnetwerkonderbreking- of onderbrekingsuitsluiting, bied die maatskappy steeds dekking vir kragstuwingskade, indien dit gekies word op die polis. Santam sê gedurende die afgelope 12 maande het die eise met ongeveer 50 persent toegeneem, en met meer as 200 persent oor die afgelope drie jaar. Vanaf 1 Junie vanjaar, sou daar dekking wees, is daar ‘n verpligte bybetaling van 2 500 Namibiese dollar op kragstuwingeise. Maar, skade wat ontstaan as gevolg van die aanskakel van elektrisiteit, na beurtkrag of ‘n kragonderbreking van meer as 12 opeenvolgende ure, of die aanskakel van elektrisiteit na ‘n onderbreking, is uitgesluit. Dus, is skade wat deur ‘n munisipale onderbreking, sowel as die inhoud van ys- en vrieskaste, is uitgesluit.