Motoriste het hul goed gedra aan die kus

Die kus was stampvol oor die afgelope langnaweek, maar, dit wil voorkom asof bestuurders hulself baie goed gedra het. Volgens die Weskus Veiligheidsinisiatief, was dinge uiters besig maar, wet en orde is gehandhaaf. Aubrey Oosthuizen van die inisiatief sê daar was ‘n handvol ongelukke.