Kragkrisis 20 Maart in Pretoria in die hof

Die Hooggeregshof in Pretoria het 20 Maart bepaal as datum vir ‘n saak wat 19 organisasies, insluitend politieke partye en vakbonde, teen die regering ingedien het oor die voortslepende energiekrisis. Die organisasies betoog die regering se reaksie op die krisis is ongrondwetlik en het ‘n wanproporsionele invloed op die armstes in die gemeenskap. Phakamile Hlubi-Majola van die metaalwerkersvakbond Numsa sê die energiekrisis het gelei tot werksverliese en ekonomiese agteruitgang: