Koste van Covid-toetse is groot las op vervoermaatskappyeJanuary 6, 2022

Vervoermaatskappye en hul langafstand vragmotorbestuurders het nie ‘n keuse om Covid-toetse op grensposte te toon nie. Hierdie toetse het bykomende koste tot hul begrotings geword, want PCR-Covid-toetse kos tussen 700 en 1 000 Namibiese dollar. Sedert die uitbreek van die Covid-pandemie bestee vervoermaatskappye baie op die toetse soos Stefan Terblanche, uitvoerende hoof van FP du Toit Transport, verduidelik…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *