Kosmandjie in SA styg die hemel in

Die kosnood in Suid-Afrika is vinnig besig om groot bekommernis te veroorsaak terwyl die gemiddelde koste van ‘n huishoudelike kosmandjie ‘n hemelhoë 4 800 Suid-Afrikaanse rand bereik het. Die Climate Justice Charter Movement skryf dit toe aan die hoë werkloosheidsyfer wat tans op 45 persent staan. Woordvoerder Charles Simane sê die situasie is baie ernstig en kinders word die ergste geraak: