Koshuisvader hoor vandag van seksklagte

Die Amerikaanse President Joe Biden het belangrike handelsvoorkeure vir Ethiopië teruggetrek weens die land se oortreding van regte tydens sy militêre veldtog in die Tigray-streek. Biden het in ‘n kennisgewing aan die Kongres gesê hy beëindig ook Guinee en Mali se deelname aan die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, bekend as Agoa. Guinee het onlangs ‘n staatsgreep beleef. Die wet is ‘n mylpaal-ooreenkoms waar Amerikaanse heffings op die meeste uitvoere uit Afrika suid van die Sahara geskrap is.