Korrektiewe Dienste tree skerp op teen smokkelary

Kommissaris Sam Shaalulange van die Namibiese Korrektiewe Dienste sê die smokkel van items soos dwelms, tabak en selfone in korrektiewe fasiliteite regoor die land, bly ‘n groot probleem. Korrektiewe dienste het sy soektog verskerp onder besoekers aan gevangenes, asook onder beamptes. Shaalulange sê daadwerklike aksie word geneem in gevalle van smokkelary…