Korrektiewe Dienste doen gereeld ondersoeke

Sedert selfone vir die tweede keer by Fishrot-beskuldigdes gevind is het onwettige goedere in die gevangenis weer onder die soeklig gekom. Volgens Kommissaris Sam Shalulange van Korrektiewe Dienste se Sentrale Personeel Direktoraat, het hulle verskeie items sedert Januarie vanjaar gekonfiskeer…