Koringoes by Mariental lyk uiters belowend

Die Bothma-gesin op Mariental is baie opgewonde vir die komende koring-oesseisoen. Volgens Rico Bothma, het nie net hulle nie, maar talle van die produsente om hulle, groot koringlande aangeplant en hulle uiters goed versorg. Bothma gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor hulle bedrywighede…